Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Three Rondavels besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Three Rondavels.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Three Rondavels akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Three Rondavels

Vanaf
R1 605
per nag (plek vir 4)
Oord in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Swadini, A Forever Resort is op ingeslote land by die Blyde River Canyon Natuurreservaat geleë en lê knus tussen die pieke van die Drakensberge, teen die oewers van die Blyde-rivier. Dié oord is 35 km vanaf Hoeds...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 2)
Oord in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Blyde Canyon, A Forever Resort, bied uitsigte oor die derde grootste canyon ter wêreld, die Blyderivier Canyon, wat gaste gaande sal hê. Hierdie oord is beide 3- en 4-stergradeer en is slegs 160 km vanaf Nelspruit...

Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Blyde River Canyon Lodge is langs die majestueuse Drakensberge geleë en bied reisigers 'n unieke bos-ervaring terwyl hulle die natuurskoon van die omgewing inneem. Dit is slegs 40 minute se ry van die Krugerwildtui...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Moholoholo Ya Mati is op die oewer van die Blyderivier geleë, weggesteek tussen welige jakkalsbessie-bome en omring deur pragtig-onderhoude grasperke. Met die wêreldbekende Moholoholo Wildlife Rehabilitation naby ...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Amafu Forest Lodge skuil teen die hang van die Mariepskopberge, 25 km buite Hoedspruit en binne bereik van die Eastgate Lughawe, asook die Krugerwildtuin en die Blyderivierspoort. Daar is 9 eenhede wat slaapplek bi...

Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kampersrus AH, Limpopo

LittleBush Private Lodge is aan die voet van die majestueuse Drakensbergreeks in Limpopo geleë. LittleBush Lodge is in die Suid-Afrikaanse bosveld geleë. Gaste sal verskeie wildspesies hiér raaksien gedurende hu...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Ukuthula Cottages bied moderne selfsorgverblyf in 2 ruim, bekoorlike kothuise in Kampersrus aan die voet van Mariepskop. Die kothuise is sowat 12 minute vanaf Moholoholo Rehabilitasiesentrum vir Diere, en minder as ...

Vanaf
R3 570
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Moholoholo Forest Camp lê in die skadu van die majestueuse Drakensberge en is 'n intieme lodge tussen Afrika se massiewe kinabome wat die tuiste van 'n verskeidenheid voël- en dierspesies is. Die Forest Camp en di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

116 Bedford is 'n selfsorgkothuis in Kampersrus, 'n historiese dorpie in Limpopo. Die dorp is aan die voet van die Marieskopberg en is ideaal tussen wildreservate soos die Krugerwildtuin en die Blyde River Canyon Na...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampersrus AH, Limpopo

Khaya Hanci bied gerieflike verblyf op ‘n kleinhoewe in Kampersrus in Marieskop se voorheuwels. Daar is 4 eenhede met privaat of gemeenskaplike selfsorggeriewe. Catch Me's Cave en Nut's Nest grens aan mekaar en i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 617 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za