Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wykeham Collegiate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wykeham Collegiate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wykeham Collegiate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wykeham Collegiate

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hilton, Hilton Gardens

66 On Monzali is in die rustige dorp Hilton, sowat 13 km van Pietermaritzburg se middestad af. Verblyf is beskikbaar in 8 en suite-slaapkamers. Rook word nie in die kamers toegelaat nie en dit word elke dag skoonge...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

The Barn bied selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Hilton. Die kothuise is strategies geposisioneer in die tuin om gaste se privaatheid te verseker. The Barn is 'n ruim, losstaande k...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Hayfields

Dikkoppie Oornag Akkomodasie bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan 2 gaste in Pietermaritzburg, en is ideaal vir oornaggaste en sakereisigers. Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met '...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Bisley, Oribi

'n Knus, gemaklike kamer met volledige privaatheid. Die luukse slaapkamers het lugversorging. Drie kamers het en-suite badkamers, elkeen met sy eie tema, TV met DStv. 'n Leefarea, eetkamer, kombuis en waskamer. 'n S...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hilton, Hilton Gardens

Hilton Gardens is in Hilton Gardens, Pietermaritzburg geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, hoofweë, aktiwiteite en besienswaardigh...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Kings Hill Bed & Breakfast skuil in Hilton, 'n skilderagtige dorpie wat bekendstaan as die toegangspoort tot die KwaZulu-Natalse Middellande. Dié B&B is geskik vir sakereisigers, sportmanne en -vroue, en mense wat ...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Hayfields

Hamilton Urban Farm and Guesthouse bied B&B-verblyf in die hartjie van Pietermaritzburg. Dié gastehuis word deur die familie bestuur en bied besoekers 'n rustige wegbreek op 'n plaas in die stad. Verblyf by Hamilt...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Lincoln Mead

Lincoln Cottages Nederburg en Backsberg Cottage bied ten volle toegeruste selfsorgverblyf in die hartjie van Lincoln Meade, Pietermaritzburg. Dit is ideaal geleë naby alle geriewe, 'n rits skole, hospitale en 10 mi...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Bergview Family Loft is 'n gerieflike woonstel in Hilton. Dit is naby die Hilton Life Hospitaal, verskeie winkelsentrums, Hilton College, Cowan House, St Anne's, Pietermaritzburg en verskeie restaurante. Die woonste...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hilton, Mountain Home

Bergview Family Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis in Hilton naby Hilton Life-hospitaal, verskeie winkelsentrums, Hilton College, St Anne's, Cowan House en plaaslike restaurante. Die kothuis is naby die N3-hoo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 1747 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]