Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Wykeham Collegiate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Wykeham Collegiate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Wykeham Collegiate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Wykeham Collegiate

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in World's view, Hilton

Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Bella Vista - Cachai bied selfsorgverblyf in 'n mooi woonbuurt in Pietermaritzburg. Die dorp spog met ongekende natuurskoon, pragtige dorpies in en om die stad en 'n wonderlike kunsroete om te verken. Verbly...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Safari Lodge is 'n 4-ster-gegradeerde instansie. Ons luukse grasdak-B&B het 4 slaapkamers en is op 'n groot perseel met pragtige tuine geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en 'n gemaklike stapafstand va...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton View is 'n paleisagtige huis in Hilton met 'n uitsig van die Drakensberge en die Karkloofberge. Hilton is die poort na die gewilde Midlands Kronkeling. Geniet die vars lug van die heuwels bo Pietermaritzburg....

50% af Langtermyn-verblyf!
VanafR800
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

isiKhoma-Khoma is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy museums, galerye en ikoniese besienswaardighede soos die Tatham Kunsgalery, KwaZulu-Natal Museum en die Nasionale Botaniese Tuin. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pietermaritzburg, Hayfields

Thorn Tree Lodge and Conference Centre is ideaal geleë vanaf die N3 naby Pietermaritzburg se middestad, die hoofstad van KwaZulu-Natal. Dit is net 5 minute vanaf die middestad en het 'n uitsig oor die 'Maritzburg-g...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

The Croft bied gesofistikeerde sonkragverblyf in 4 selfsorgkothuise wat in blomryke tuine in die dorpie Hilton skuil. Dié unieke kothuise is omgewingsvriendelik en is van herwinde materiaal gebou. Hier kan gaste in...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Hayfields

Southern Comfort Accommodation is in Pietermaritzburg geleë en is naby alle geriewe en ongeveer 40 minute se ry van Durban af. Dit is die ideale bestemming vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word aange...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hilton, KwaZulu-Natal

The Knoll het 'n ryk geskiedenis en is op die ou plaas, The Knoll, in Hilton in die Natalse Middellande geleë. Sedert 1850 is The Knoll al 'n plaas, jag-lodge, hotel, skool, landgoed en gesinshuis. Al ons eenhede ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pietermaritzburg, Hayfields

Military House is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, kunsgalerye en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Nasionale Botaniese Tuin van Kwazulu-Natal, Afric...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1747 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]