Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tzaneen Dam Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Dam Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve

Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Limpopo

Kings Walden Garden Manor bied uitsonderlike berg-uitsigte, mooi tuine en sjiek verblyf in 'n eeue oue plaashuis. Hiér word internasionale voortreflikheid en Afrika-warmte gekombineer. Kings Walden Garden Manor be...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tzaneen, Limpopo

Sherwood's Country House skuil in die kalm Agathaberge. Dit is 'n Victoriaanse huisie in die platteland, net 13 km van Tzaneen en sowat 1 uur se ry van die Krugerwildtuin af in Limpopo. Verblyf word aangebied in 7 ...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in George's Vallei, Limpopo

Magoebaskloof Camping Sites bied 'n verwelkomende oornagplek vir reisigers en vakansiegangers. Ons is in 'n oase van rus en vrede geleë waar gaste kan ontspan en die welige, subtropiese natuurskoon ten volle kan in...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Tzaneen

Forest View Cabins is 14 km buite die tropiese dorp Tzaneen geleë, en word omring deur die majestueuse Wolkberge en woude. Dié selfsorgverblyf is knus, elegant en spog met prentjiemooi uitsigte. Berblyf word in...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate is in Limpopo 24 km van Tzaneen en 16 km van Haenertsburg af op die R71 in Magoebaskloof geleë. Verblyf is beskikbaar in 8 rugsakreisigershutte met privaat badkamers wat elk slaapple...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Die houthuise by Magoebaskloof Getaway is die perfekte oornagplek vir sakereisigers, verkoopspersone en vakansiegangers. Dit is in die malaria-vrye deel van Limpopo geleë. Magoebaskloof Getaway is 'n oase van vred...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tzaneen, Limpopo

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat skuil op 'n 170 hektaar-plaas en inheemse woud in die hartjie van die noordoostelike Limpopo Laeveld. Dié instansie is bekend vir uitsonderlike diens, vrie...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Magoebaskloof Mountain Estate bied 'n unieke, dog gasvrye en vriendelike atmosfeer. Die eenheid is in Magoebaskloof geleë en is ideaal vir 'n romantiese- of gesinswegbreek in hierdie pragtige omgewing. Die huisie...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 6 mense
Kampeer/karavaan in Magoebaskloof, Limpopo

Coral Tree Campsite is 'n kampeerterrein in privaat besit op 'n plato van die Magoebaskloof-woude. Dit is slegs bereikbaar met 'n 4x4-voertuig. Die kampeerterrein is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op so...

Vanaf
R2 620
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Frida's View is 'n selfsorgkothuis teen die berg en word omring deur avokado-boorde en woude in Magoebaskloof. Dié kothuis is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie weg van die stad. Dié knus ko...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 286 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]