Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tzaneen Dam Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Dam Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Pinella en Castanea Farm Cottage is langs die R71 in Magoebaskloof tussen Polokwane en Tzaneen geleë. Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en dit bestaan uit 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n o...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Hardlines is 'n selfsorgkothuis in Magoebaskloof, 'n pragtige bergagtige area in Limpopo aan die verre noordoostelike punt van die Drakensberge. Dié ligging is ideaal vir avonturiers wat in bergfietsry, voetslaan, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Ons wegbreek tussen die berge, Diggersrest Lodge, is bo-op die Magoebaskloof geleë. Ons verblyf is in pragtige tuine weggesteek met ongelooflike uitsigte op die valleie en berge naby aan die prentjiemooi dorpie, Ha...

Vanaf
R1 217
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Limpopo

Bramasole is aan die rand van die woud in Magoebaskloof geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing. Dit is langs die meer wat beteken dat die plaas gereeld in mis gehul word wat bydra tot die prag ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Sanfern Downs Cottage is versteek in die denneplantasies op die Phoenix Plaas met sy luisterryke grasperke en pragtige tuine in die pragtige Magoebaskloof-streek in die Wolkberge. Die oopplan-kothuis bied selfsor...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Langa Langa On the Mountain Bend bied gasteverblyf in die Groter Tzaneen-area, ongeveer 8 km vanaf Haenertsburg. Die eiendom bied asemrowende uitsigte van die omliggende berge en vallei, en dit is die ideale basis v...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Glenogle Plaas is 'n privaat landgoed wat tussen denneplantasies in 'n pragtige, bergagtige deel van Magoebaskloof skuil. Dié prentjiemooi plaas spog met 'n manjifieke privaat dam propvol forel. Daar is 2 luukse ...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Robin Hill Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis tussen die gomboom- en denneplantasies aan die bokant van die pragtige Magoebaskloof, sowat 10 km vanaf die prentjiemooi dorpie Haenertsberg in Limpopo. Die kothui...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in George's Vallei, Limpopo

Mazareh Guest House is 'n selfsorghuis met pragtige tuine op die heuwels van Magoebaskloof in 'n stil, afgesonderde omgewing. Daar is 'n grondpad wat 4,5 km lank is wat na die verblyf lei. Dié dubbelverdiepinghui...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Tullymore Guest House bied selfsorgverblyf op 'n erf omring deur blomme en bome, ongeveer 7 km van die dorpie Haenertsburg af. Die huis bied 'n pragtige uitsig op die Wolkberge en oor die Stanfordmeer vanaf die hout...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 291 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]