Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tzaneen Dam Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tzaneen Dam Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tzaneen Dam Nature Reserve

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Graceland Eco Retreat grens aan die woud en plantasies van Magoebaskloof en die Woodbush Woudreservaat, en bied 'n unieke tipe bergbosveld. Dié wegbreekplek is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Turaco Farm Cottage is die perfekte toevlugsoord vir diegene wat die rep en roer van die stad vir 'n paar dae wil verruil vir die stilte en rus van die platteland. Ons is gerieflik geleë in die hartjie van die Mago...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Boscobel Cottages is tussen die beeldskone, welige berge en strome van Magoebaskloof geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 3 knus grasdak-kothuise met die mooiste grasperke. Die kothuise is lekker priv...

30% af Weeksdae!
VanafR990
R693
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Stanford Lake Lodge is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en is in Haenertsburg geleë. Die lodge bied selfsorgverblyf met uitsigte oor die 17 ha-Stanfordmeer. Daar is 4 luukse hutte langs die meer, en s...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Limpopo

Matabanari Luxury Farm House is 'n stylvolle en ruim selfsorgplaashuis wat op 'n plaas, omring deur hewels, in Mooihoek in die pragtige Mooketsi-vallei geleë is. Die plaas is net 4 km van die R36 af en 35 km vanaf ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Magoebaskloof, Haenertsburg

Cheerio Trout Fishing Holiday Resort bied lieflike selfsorgverblyf in Magoebaskloof. Gaste kan in die foreldamme op die perseel en by The Letaba visvang. Die selfsorg-chalets huisves 2, 4 en 6 gaste. Al die nodige ...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Sequoia Garden Retreat lê in 'n vallei tussen Magoebaskloof se berge en bied lieflike selfsorgkothuise. Gaste kan kies tussen 2 privaat selfsorgkothuise wat elk verblyf aan tot 4 gaste bied. Dié kothuise lê in t...

Vanaf
R3 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George's Vallei, Haenertsburg

Misty Crown Self-Catering Home - The Cottage bied selfsorgverblyf vir 2 gaste in 'n woonstel op die eienaar se perseel in Misty Crown. Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. D...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Mountain Fly Fishing is op 'n 300 hektaar-plaas by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die pragtige Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde skatte. Die area ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof, Limpopo

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrow...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 286 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]