Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of The Free State besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of The Free State.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of The Free State akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of The Free State

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Brandwag, Bloemfontein

Anta Boga Hotel in Bloemfontein is geïnspireer deur die mites en bekoring van die Balinese kultuur en bied pragtig ingerigte kamers. Die hotel beskik oor 15 luukse kamers met koninggrootte-beddens. Die kamers is ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brandwag, Bloemfontein

Welkom by College Lodge! Ontdek gerieflike en uitstekende diens in ons elegante lodge. Ons is gerieflik naby die N1-afrit geleë. Ons hartlike en vriendelike lodge spog met 30 en suite-kamers. Ons bied verblyf wat...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brandwag, Bloemfontein

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging. Ons he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brandwag, Bloemfontein

Boa Vida Guesthous is in Brandwag, 'n voorstad in Bloemfontein, geleë. Die instansie is naby die Mimosa-winkelsentrum en 4 van Bloemfontein se top-skole. Boa Vida bied maklike toegang tot meeste besienswaardighede,...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

Jock-Inn Gastehuis is in Park West in Bloemfontein geleë. Die gastehuis is naby groot sportsgronde, Loch Logan Waterfront, Medi Clinic, Grey College, Eunice en Universiteit van die Vrystaat. Akkommodasie word geb...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Hide Place Lodge is naby al die besienswaardighede in Bloemfontein geleë. Dié lodge beskik oor 28 luukse kamers, konferensiegeriewe en onthaalgeriewe wat verseker dat alle gastebehoeftes bevredig word. Elke kame...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Hotel in Park West, Universitas

aha Bloemfontein Hotel bied B&B-verblyf en is baie sentraal in Bloemfontein geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die dorp. Verblyf by aha Bloemf...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Park West, Universitas

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggroott...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Imani Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis op die eienaar se perseel. Die instansie is in Brandwag, Bloemfontein en is slegs 230 m vanaf Mimosa Mall. Dié oopplan-kothuis het slaapple...

10% af Aanbod!
Vanaf
R695
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Park West, Universitas

Abiénto Gastehuis het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in Donald Murraystraat, 'n rustige deel van Parkwest, geleë. "Abiénto" beteken "kom weer" in Frans en het die ouwêreldse, Franse karakter van hierdie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 371 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]