Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy University Of The Western Cape besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby University Of The Western Cape.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van University Of The Western Cape akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby University Of The Western Cape

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

35 On First bied gerieflike verblyf in Boston, 'n buurt van Bellville. Dit is 'n goeie keuse vir 'n paartjie wat kuier in die noordelike deel van Kaapstad. 35 on First is stapafstand vanaf Melomed, Louis Leipoldt Ho...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Oddi's Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel op 'n woonperseel in Bellville en is ideaal vir sake- en vakansiegangers. Die woonstel het 'n aparte ingang en gaste het hulle eie sleutel en kan kom...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boston, Wes-Kaap

The Boston Guest House is 'n stylvolle, luukse gastehuis met 'n warm en uitnodigende, huislike atmosfeer. Ons is in Lincolnstaat 12 in Boston, 'n lieflike historiese woonbuurt in Kaapstad se noordelike voorstede, g...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Oord in Boston, Wes-Kaap

Boston Garden Cottage is in Boston, Bellville, in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinsbesoekers en diegene wat op soek is na oornagverblyf. Die eenheid is lekker naby talle winkels, restaurante, en hoof...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Dié ruim gastehuis is langs die Louis Leipoldt Hospitaal in Broadwaystraat in die stil woonbuurt, Boston, in Bellville geleë. Die gastehuis bestaan al vir meer as 15 jaar en spog met 'n gerief en vriendelike, pers...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Sun Bell Lodge is sentraal geleë in 'n bekoorlike, boomryke straat in Bellville, 150 km van Sanlam se korporatiewe hoofkantoor af. Die gastehuis bied lekker gerieflike akkommodasie wat ideaal vir vakansiegangers é...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Eikenbosch, Wes-Kaap

SarEmm is 'n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel vir 2 volwassenes en 2 kinders in Kempenville. Die eenheid is in 'n privaat tuin met 'n privaat ingang geleë. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Gerieflike Tuinwoonstel is in Boston, Bellville geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of vir sakereisigers. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaa...

SPAAR 30%
VanafR785
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boston, Bellville

White Rabbit Cottage is 'n gastekothuis op die eienaar se perseel in Bellville, Kaapstad. Die instansie is die ideale basis vanwaar die Noordelike Voorstede se verskeie besienswaardighede ontdek kan word. Dié koth...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R432
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Tydloos Guesthouse is in Boston, Bellville geleë. Die gastekamer is in die eienaar se huis, en is 10 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 km vanaf die middestad en Blouberg se strande. Die woonbuurt is ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5629 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]