Kaapstad Middestad Akkommodasie by Wild Artz | LekkeSlaap
+23

Wild Artz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walestraat 68 , Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 920 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Wild Artz is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Kaapse middestad bokant die Wild Artz Galery.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 4 kamers, 2 badkamers 'n kombuisie en sitarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 4 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir 2 ekstra gaste op 'n slaapbank.

Daar is 2 kamers met balkonne. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook toegang tot 'n dakterras.

Wild Artz bied 'n vreedsame toevlugsoord, maar dis steeds naby Langstraat, Groentemarkplein, die Kompanjiestuin en Kaapstad se Rooi Bus-toere. Dis ook naby koffiewinkels, restaurante en galerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Artz sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 6 persone
5 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Walestraat 68 , Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 920
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R4 920
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walestraat 68 , Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1R4hInJaivWkAxPNHRstSrf0Hpg85brqGVh5gYKEgYDQIav0L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 920  per nag (vir 12 persone) 68 Wale Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.92256 18.41712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za