Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Artz

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Stafford Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Wild Artz
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Tshidi M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi M
Gesin met klein kinders

My family and I enjoyed our stay at Wild Artz.

Oh my, Khanya is the best! She made our stay joyous. The cleaning aunty kept our rooms clean even though we left them very dirty. I wouldn't mind coming back there. I will recommend this place to everyone. This place caters for kids. A big thank you.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny M

Die kuier was heerlik. Alles netjies en skoon.

Die twee gashere by Wild Artz was uitstekend. Baie behulpsaam en vriendelik en altyd beskikbaar. Die plek is netjies en skoon en goed toegerus, enigste iets wat die eienaar kan oorweeg is om meer toerusting daar te stel vir die maak van ontbyt of middagete. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anton B
Gesin met klein kinders

Ligging is gerieflik, paar dinge wat aandag nodig het.

Geen parkering, kar moet in straat parkeer word, koste per uur bereken. Storte nie reg ingerig, beide badkamers is nat wanneer storte gebruik word. Uitleg baie vreemd, nie geskik vir gesin of enkelreisigers, aangesien badkamers dan gedeel moet word. Opsigter bly op onderste verdieping met geen werklike privaatheid vir gaste. Kontantdeposito is ongerieflik, en tel gerus die koppies ens. voor jy bly, anders is jy dalk jou deposito kwyt. Sal nie weer van dit gebruik maak nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walestraat 68, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnLLE7CmoMhteoGN5xMpD7kxKK8YVspS0LpaDYA9CHlywuww9Qg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 68 Wale Street CBD 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92256 18.41712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem