Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Abelia Guest House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir @ Abelia Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alexander K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, alles was goed en wel. Diegene wat die gastehuis besoek sal glad nie teleurgestel wees nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete, Carla

@ Abelia Guest House
Ilze B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

Nice and relaxing, except for the load shedding and their inverter not working properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dear Ilze,

Thank you for the rating and I hope you enjoyed your complimentary upgrade to one of our luxury rooms. There was nothing wrong with our solar system or the inverter. The only time when the inverter has to reset itself is to protect itself from a spike or when some of our clients use heating devices and recharge personal items that use high voltage. We do ask in our welcoming letter that people stay mindful of the load shedding time and 99.9% of the time everyone does. I hope this once off situation was not too much of an inconvenience for you. Please note, not many guesthouses in this area provide solar electricity for entire rooms, from boiling kettles to blow drying your hair. Most just provide emergency light and WiFi. We hope that we can welcome you back in the future.

Kind Regards,
Carla, Abelia Guesthouse Owner.

@ Abelia Guest House
Lisa W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It provides good value for money.

The bed is very comfortable, and we slept well. The owner is friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Thank you, Lisa. Hope to welcome you back soon. Kind regards, Carla.

@ Abelia Guest House
Coral C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Coral C
Enkelreisiger

Too expensive for bare minimum and characterless. Very tight fit bedroom.

Impersonal, characterless, and no windows with a view out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dear Coral,

I am so sorry that you didn't like the budget room you picked. The Corporate room is the cheapest room of my five rooms available and is marked as the budget room for that reason. If you wanted a room with a view, you could have chosen the 'Room with a View', which has both mountain and sea views. This costs only R130 more per night. Each of my other four spacious rooms is individually decorated according to a theme and can accommodate up to three people. Most of my rooms have a small kitchenette, like all the rooms, including a microwave, kettle, fridge and a toaster. They also offer free WiFi and full access to DSTV or Netflix (your room had all these features but did not have a kitchenette and a view). All my rooms are serviced daily and cleanliness is something I am very proud of. Studio 1 was available during your two-night stay here. If you felt that the Corporate room was too small for one person, why didn't you ask for an upgrade instead of criticising my guesthouse on this platform? You selected the room based on your budget. We did our best to make you feel at home.

Kind Regards,
Carla Winter, Owner of @Abelia Guesthouse

P.S. It's such a pity that people are quick to post a negative review, but all the compliments I receive throughout the year are not captured here. I can't be blamed for your choices. Everything you received was as promised in my advert.

@ Abelia Guest House
Jakobus A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jakobus A
Saam met vriende

Normal for R1000+ a night.

Shower outlet blocked. Cracked kettle. Only air fryer and microwave, no pots or pans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dear Jakobus

Thank you for your review. I am disappointed that you were not happy with some of the facilities in this room. Your message to me was that you were happy with the room and just reported the drain and the cracked kettle. The kettle must have broken while you were here, seeing that the client before you had no problem with anything. But all the problems were sorted out on the day you reported them. That was after you left.

Studio 2 is the only room in the guesthouse that has an air-fryer and I don't cater for the option of making food in any of my rooms. There is a microwave for heating food up. I never in any of my options offer pots and pans.

Regarding Customer service, I don't understand your low rating seeing that you WhatsApp me "Thanks Accommodation was very good".

Clients have to understand that these reviews are so important to us and they can make or break a business. If you are not happy with any guest house in the future don't only complain after you have a problem. Things happen and we are all human. If you look at my reviews you were the first person that left such a low score. Security - Don't know why you feel this is a problem. Location - you picked the location and I cater to those who want to stay there. Value for money - my rates are the lowest in the area. Still, your choice if you want to stay in an upmarket area.

I hope to welcome you back in the future and show you that we pride ourselves in our good name and are always hands-on if there is a problem.

Kind Regards
Carla
Owner @Abelia Guesthouse

@ Abelia Guest House
Anton B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and helpful.

Great dogs always wanting to play.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Thank You, Anton. I Hope to welcome you back soon.

@ Abelia Guest House
Katie P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely.

It was a lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Thank you. We hope to welcome you back soon in our upgraded solar guesthouse.

@ Abelia Guest House
Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vertrek en verblyf was heel aanvaarbaar.

Algehele ventilasie in die woonarea is swak en geen deurvloei van natuurlike lug wat dit ongesond maak. Meer vensters of ventilasie na buite en ook op die stoep area is noodsaaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dankie Johan

Ek is jammer om te hoor dat jy n probleem gehad het met die ventelasie van die kamer.
Die baie ruim Binne kamer met 'n sonkamer het baie voordele maar een nadeel is dat daar nie n direkte deur en venster is waar lig kan vloei nie. Ek het vandat jy hier gebly het wel die hele gastehuis op gradeer met "solar" en ook vir die kamer 'n groot waaier geinstaleer. Dus kan jy nou as Eskom krag gee die "Aircon" aan he en in die tye wat daar nie krag is nie en net solar die elektriese waaier aan sit.
Dit was n besondere warm tyd wat julle hier was maar ek glo dat die probleem wel nou op gelos is.
As ek julle weer hier verwelkom sal ek voorstel dat julle eerder in die boot kamer bly met groot deure wat uit loop na swembad area.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Carla

@ Abelia Guest House
Sunika M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunika M
Enkelreisiger

Besonderse uitsig.

Die bed was lekker gemaklik, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie De Witt 0 - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie De Witt 0
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudig, skoon en gasvry.

Na 'n lang trek Kaap toe was dit ons eerste indrukke van waar ons, ons toekoms beplan. Ons was aangenaam verras!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Maklik bereikbaar vanaf die lughawe. Alles baie netjies en skoon. Uitsig vanaf die kamer is pragtig. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie dit was lekker om julle te onvang.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Carla

@ Abelia Guest House
Mariet M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet M
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir die prys.

Ek het in die Room with a view gebly. Pragtige uitsig oor Somerset, die Strand en Gordonsbaai. Die ruim kamer is met alles wat mens nodig het toegerus, en daar was selfs 'n bekertjie melk in die yskas om tee of koffie te maak. Die DStv het toegang tot al die kanale en ek kon na die rugby kyk, iets wat soms by topgehalte en baie duur selfsorghuise en gastehuise nie beskikbaar is nie. Dankie vir jou gasvryheid Carla, ek sal beslis in die toekoms weer by @ Abelia Guest House bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoline R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline R
Enkelreisiger

One of the best I've ever experienced.

In spite of loadshedding Carla did all she could to accommodate my every need. The view is stunning and everything shows great care to make one's stay as comfortable as possible. If the price stays as reasonable as it was for what one gets, I would look forward to stay regularly whenever I need to come into town from Vermont.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Thank you, Hope to invite you back soon.

Regards,
Carla

@ Abelia Guest House
Rinette G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Liefdevol.

Ons het baie veilig, gemaklik gevoel. Kon voel die plek is vol liefde en omgee. Skoonheid, netheid asook higiënies, puik diens! Baie dankie aan Carla!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dankie vir die groot kompliment en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

@ Abelia Guest House
Andre L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Abelia is baie sentraal geleë en is maklik toeganklik van al die hoofroetes.

Baie netjiese, ruim verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie en hoop om julle gou weer te verwelkom.

@ Abelia Guest House
Marinda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging en rustige omgewing.

Die gastehuis is baie sentraal geleë, reg oorkant 'n vulstasie en 'n klein winkelsentrum. Die gastehuis is ook baie naby aan die lughawe, die Somerset Mall, Strand en Stellenbosch. Die uitsig is regtig ongelooflik! Carla was 'n uitstekende gasvrou. Sy het ons ontmoet by die gastehuis toe ons laat ingeklok het en sy was baie behulpsaam. Alles het baie glad verloop en ons het ons tyd by Abelia baie geniet. Ons beveel Abelia beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie Marinda.
Dit was lekker om julle te ontmoet en hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Carla

@ Abelia Guest House
Vanessa B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stop on the way up to garden route from late airplane arrival.

Helpful and easy to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Thank you.

@ Abelia Guest House
Christaline W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christaline W
Saam met vriende

Kuier by @Abelia was heerlik.

Die uitsig veral saans is asemrowend. Baie rustig en veilig. Ek moes bietjie langer bespreek het. Tyd was net te min. Die rustigheid is hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dankie Christaline.
Hoop jy kan volgende keer langer tyd hier spandeer.
Groete
Carla

@ Abelia Guest House
Romeo D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo D
Saam met vriende

Rustig, veilig en baie privaat.

Die verblyf en omgewing is baie rustig en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suenette M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese plek. Alles wat jy nodig het is daar.

Baie mooi en rustige plekkie. Ruim en goed toegerus. Goeie gehalte beddegoed en eetware. Het 'n eie ingang en is heeltemal apart. Die uitsig is werklik besonders - veral die sonsondergang en die aandliggies. Sal @ Abelia Guest House enige tyd aanbeveel want dit is ook naby besighede, hospitale en eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dankie Suenette.
Ek is bly om 'n huis weg van die huis te kon wees en dat julle dit geniet het.
Kom gerus gou weer.
Groete
Carla

@ Abelia Guest House
Roelf V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike diens en uiters gasvry. Ek sal weer van die fasiliteit gebruikmaak.

Ons kamer is opgegradeer na 'n kamer met 'n uitsig oor Strand en Gordonsbaai sonder enige addisionele koste. Is Oujaarsaand deur die gasvrou genooi om saam te braai en te kuier - baie huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te he en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

@ Abelia Guest House
Ilanka C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilanka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent experience! Friendly service and atmosphere. The room is perfect and included everything we needed for a comfortable stay.

Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie dit was lekker om julle te ontmoet en ek is bly julle het lekker gekuier.

@ Abelia Guest House
Renee V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gerieflik

Ons het lekker gebly in Abelia Gastehuis. Carla was deurentyd ondersteunend en het seker gemaak ons bly gerieflik. Die kamer was elke dag skoongemaak, die bed en linne is van 'n hoë gehalte en die uitsig is pragtig. Ons beveel hierdie plek aan vir almal en sal beslis weer daar bly in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie rating en mooi woorde. Hoop om julle gou weer te kan ontvang.

@ Abelia Guest House
Johanna M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Enkelreisiger

Ongelooflike uitsig oor die baai.

Ideale ligging vir toeriste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie en hoop om julle gou weer terug te vewelkom.

@ Abelia Guest House
Danie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met vriende

Uitstekende reëlings, voortreflike en netjiese geriewe.

Aanvanklike verwarring met toegangsleutels, maar probleem gou opgelos deur eienaar te kontak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce H
Gesin met tieners

Baie rustig, die mense is hulpvaardig.

Ons is ingewag deur die eienaar. Sy het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdelt Anna W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelt Anna W
Saam met vriende

Heerlike paar dae saam met my suster gekuier.

As gevolg van Covid kon my suster nie die jaar by my in die ouetehuis bly soos in die verlede nie. Ons moes dus 'n bekostigbare plek kry om te bly. @Abelia het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie Dankie en dit was lifelik om die twee dames te ontmoet en te sien hoe lekker hulle kuier.

Dankie dat U @Abelia gastehuis gekies het.
Groete,
Carla

@ Abelia Guest House
Paul H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Enkelreisiger

Wonderlike gasvrou met skoon en netjiese kamer. Die uitsig is pragtig en die gastehuis is naby groot sentra geleë, maar tog uit die gewoel.

Die vriendelikheid en gasvryheid van Carla word nie maklik oortref nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Dit was wonderlik om julle te ontmoet.
Groete, Carla.

@ Abelia Guest House
Andre V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gerieflike verblyf.

Baie dankie, Carla, vir heerlike verblyf. Ons is baie gasvry ontvang en alles was netjies. Sal beslis weer daar bly indien ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie Dankie vir die mooi woorde .
Dit was werklik lekker om julle te ontmoet en als vir die beste vir die toekoms .
Tot n volgende keer
Vriendelike Groete,
Carla

@ Abelia Guest House
Laurelle I - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurelle I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Die sterre sal my tevredenheid bevestig. Dit is pressies soos op foto's. Carla die eienaar is Baie vriendelik en gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel. Sal beslis dit vir enigeen aanbeveel en gaan beslis weer gebruik maak van haar dienste. Dis 'n Baie lekker plek en goed geleë. Baie dankie vir 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie Dankie vir julle mooi geltuig skrif en dit was so lekker om julle te ontmoet.
Hoop on julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Carla

@ Abelia Guest House
Louisa T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol gemeubileerde, ruim kamer met asemrowende uitsig. Veilig en goeg geleë.

Ons was werklik aangenaam verras met die verblyf by @Abelia Guest House. Die panoramiese uitsig was absoluut asemrowend. Die pragtige sonsondergang en die liggieskouspel in die aand van die balkon af (toe met vensters en skuifdeur) was onvergeetlik. Die stylvolle gemeubileerde kamer is ruim met al die nodige geriewe wat jou verblyf so gemaklik maak. Goeie kwaliteit beddens en linne. Ons gasvrou het ons aanbeveel om by die Spar oorkant die straat sushi te bestel. Voorwaar 'n bonus! Die uitstekende en bekostigbare verblyf kan ons met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Abelia Guest House se terugvoer

Baie Dankie Louisa,

Dit was my voorreg om julle te kon ontvang . Ek hoop om julle binnenkort weer te sien .

Vriendelike groete
Carla

@ Abelia Guest House
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6P75AYsn9LaRXYC9pd6EDzZSjcWWo8qQ5bVj7U6sOdPZXvoqQw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 62 Abelia Street Helderview 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059443698465 18.82359844192