LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Selfsorg in Heldervue

@ Abelia Guest House

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Abelia Street, Helderview, Somerset West, 7129, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

@ Abelia Guest House is in Helderview, Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ideaal geleë naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die gastehuis het sonkrag en beskik oor 5 selfsorg-suites wat van sonkrag gebruik maak. Sekere kamers het 'n TV met DStv en die Studi-eenhede het 'n slim-TV met Netflix. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang, gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek vir voertuie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Michael B
Saam met lewensmaat
5.0
A room with a view. Great location and a room with a wonderful view. Very friendly and accommodating host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Hanneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en alles beskikbaar. Aangename verblyf en baie sentraal.
Okt 2026
Machel L
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly! Dankie vir jou gasvryheid. Die gastehuis se ligging is sentraal tot die stad en die wyn distrik. Daar is voldoende parkering en die ins...
Sien meer
Sep 2026
Kate B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies. Baie lekker gebly, sal weer gaan.
Mei 2026
Kyle V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely excellent. Was exactly what we needed: clean and cosy and close to everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 62 Abelia Street, Helderview, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Abelia Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek

62 Abelia Street, Helderview, Somerset West, 7129, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA970635f5aeacf379e3d6bf99f0a4db9cba07e38b0d53756001f06286afd216a9b30e06a6299a2169520568fe9be4e0253a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 62 Abelia Street Helderview 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059377035596 18.823442873797