LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ afdraans | LekkeSlaap
+17

@ afdraans

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir @ afdraans
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Junré M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junré M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus in Boggomsbaai by @ afdraans

Ons was baie beindruk met ons verblyf. Lieflike groot kamer, heerlik ingerigte badkamer en stort. Kombuis en leefarea is nie baie groot nie, maar voldoende met letterlik alles wat jy mag benodig, amper te veel, want daar is skaars plek vir kruideniersware. Heerlike groot yskas en vrieskas egter wat meer as voldoende was. @ afdraans is beslis 'n juweel wat ons gevind het, ons sal weer en weer daar bespreek. Stapafstand van strand, baie vriendelike eienaars.

@ afdraans's terugvoer

Baie dankie. Julle is verseker altyd welkom.

@ afdraans
Marion S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

Clean, comfortable and VERY well appointed. Friendly and accommodating host.

@ afdraans's terugvoer

Thank you, Marion. It was only a pleasure to accommodate you. Always welcome.

@ afdraans
Annamarie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap en heerlik gerus by @ afdraans.

Die woonstel was baie netjies en het 'n uitsig oor die see gebied. Dit is binne gerieflike loopafstand van die strand. Daar is braaigeriewe, volledige TV en veilige parkering by die woonstel beskikbaar.

Johan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, goed toegeruste woonstel, skoon en netjies, vriendelike behulpsame mense.

Wat 'n heerlike klein woonstel. Kussings beddegoed, matras, stort en groot yskas. Weber vir braai en vriendelike mense! Dankie aan Jakes vir die verblyf. Boggomsbaai is skoon en netjies. Wens ons kan vir altyd daar bly!

Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidestraat 46, Boggomsbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9ZKsJrKShCNmTEo0vbkdWaRt5V54mq624S8ZwAtGJD4ddEC3j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 46 Heide Street Boggoms Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.269381 21.911264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!