Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Anina's Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Anina's Place bestaan uit 'n tuinkothuis wat gerieflike oornagverblyf bied in 'n voorstad van Durbanville, in Kaapstad. Hierdie snelgroeiende streek spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.

@ Anina's Place het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaars se perseel geleë. Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en die en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf en ketel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n tafel om by te werk of te eet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

@ Anina's Place is binne maklike bereik van Cape Gate MediClinic, Durbanville MediClinic, Tygervallei en Glengarry Winkelsentrums, Durbanville wynlandgoedere, gholfklubs, Kaapstadse strande, Welgemoed Gholflandgoedere, GrandWest Casino en Tafelberg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 50 resensies vir @ Anina's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Anina's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Njalasingel 9, Goedemoed, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8234aebc4a925b71b7b6b3447def8d09d00a2c6c73e1467d48ecf9d37233a91893f1c24064b9ae46a4c6eac34f208c93f3cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 9 Njala Crescent Goedemoed, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.826464778429 18.674805830688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang