+23

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Seeduiker Street, 8 Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Á Bientôt is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat gerieflik in die kusparadys Paternoster geleë is, stapafstand vanaf die strand, restaurante en verskeie winkels.

Hierdie pragtige kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Dit is ook met 'n omsetter toegerus in die geval van kragonderbrekings. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel die aparte badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale is.

Die stoep het sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see in die verte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1937

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Seeduiker Street, 8 Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Á Bientôt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 130
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Seeduiker Street, 8 Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA719d86c288832bc313e9bbbebed771c2dbf85bd4a87beb583199ba99ba1eaae03e5da415d52a878f8d4afb5ab2325795d780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 130 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1 Seeduiker Street 8 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809228956149 17.890047434883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang