- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 689 Mabel Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
@ Home is geleë in 'n veilige landgoed met beheerde toegang en is in Gasfontein, Pretoria. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, hooftoegangsweë, aktiwiteite en besienswaardighede. Dit bied kwaliteitverblyf vir 'n gesin, sakereisigers en oornaggaste.
Die verblyf word aangebied in 3 smaakvol versierde eenhede, waarvan 1 4 gaste kan akkommodeer en die ander 2 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer.
Die eenheid met 4 slaapplekke bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, wat ook as 2 enkelslaapbanke dien, sowel as 'n TV en 'n skryftafel.
@ Home #3 bestaan uit 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV en 'n skryftafel.
@Home #5 is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, kombuis en patio in.
Die verblyf sluit ook gratis WiFi-toegang in. @ Home spog ook met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Gaste het ook veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
@ Home #3 is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit 'n TV en 'n lessenaar in vir gaste se gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Braaigeriewe is beskikbaar (braaihout uitgesluit).
Breekskadedeposito is van toepassing op die vervangingswaarde van 'n artikel.
Etes kan teen 'n ekstra tarief bespreek word wanneer gaste inklok.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
@Home #5 het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, kombuis en stoep in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Braaigeriewe is beskikbaar (braaihout uitgesluit).
Breekskadedeposito is van toepassing op die vervangingswaarde van 'n artikel.
Etes kan teen 'n ekstra tarief bespreek word wanneer gaste inklok.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n lessenaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Braaigeriewe is beskikbaar (braaihout uitgesluit).
Breekskadedeposito is van toepassing op die vervangingswaarde van 'n artikel.
Etes kan teen 'n ekstra tarief bespreek word wanneer gaste inklok.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Two Sleeper Unit N03
- Selfsorg.
- Two Sleeper Unit N05
- Selfsorg.
- Four Sleeper Unit