@ Home
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan D - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige eienaars.
Amelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.
@ Home se terugvoer
Baie dankie Amelia
Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons welkom te heet. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet
Owen P - Jan 2024
Algehele gradering
Ruby is a great host and makes you feel very welcome.
Liezel V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het gaan konsert kyk en was lekker naby aan die venu.
Nerine E - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap, skoon, netjies, vriendelike mense.
Vuyelwa M - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Hanlie R - Aug 2023
Algehele gradering
Oornag saam met kinders na vertoning.
@ Home se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde Hanlie, ons sien uit om julle weer in die toekoms by ons welkom te heet!
Suretha D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Fanus V - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike en gasvrye verblyf gewees.
Sonette M - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Annalia O - Apr 2022
Algehele gradering
Was aangenaam en vriendelik.
Robert V - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome
Jani V - Sep 2021
Algehele gradering
Die eienaars van @Home is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie netjies en skoon. Die atmosfeer is baie rustig en kalm. Vir 'n naweek weg sal ek enige tyd iemand aanbeveel om @Home te besoek. Puik diens. 10/10.
Christelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Veiligheid en ligging perfek. Eienaars baie gasvry en hulpvaardig.
Mariana K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens gekry, was netjies en skoon, hartsmense. Sal hulle enige tyd aanbeveel en sal weer daar tuis gaan.
Corne K - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en aangename eienaars.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng