Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mosaic 6

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

@ Mosaic 6 is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom en hoewel dit in 'n rustige deel van die dorp geleë is, is dit naby restaurante, winkels, dokters en hospitale.

Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid se kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Koffie, tee, suiker en drinkwater word voorsien met aankoms. Daar is ook braaigeriewe en gratis WiFi.

@ Mosaic 6 het parkeerplek agter 'n sekuriteitshek op die perseel. Plaaslike besienswaardighede sluit natuurreservate, parke, museums, historiese bakens, nasionale monumente, verskeie kosmarkte, winkelsentrums en 'n rits buitelug-aktiwiteite in.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Mosaic 6 sluit in:

Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir @ Mosaic 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Ligging

  • Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink @ Mosaic 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0bd522546379eec299a96dc5bfe8a36b91660456e04c48bbff7f9d2edf4a7feb055f57dcb3788cb0d37fd3dac6b6f13bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 20 5 1 5 6 Barnard Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.7088793 27.0947843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem