Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Nelson

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 140, Mariners Village Estate 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Nelson is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Hermanus en is sentraal naby hospitale, winkels, restaurante en die seefront geleë.

Die oopplaneenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond en die basiese eetgerei en breekware is ook beskikbaar. Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n privaat braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste wat daarvan hou om die area te verken, kan die verskeie besienswaardighede en aktiwiteite besoek. Hier kan gaste sonbaai op die seefrong, die winkels geniet of net gehaltetyd met mekaar geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Nelson sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir @ Nelson
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

M E (Dalene) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kerkstraat 140, Mariners Village Estate 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Nelson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 140, Mariners Village Estate 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd78ccb5838d1487fe1790b0796a75216c54039fd30fcfc65d5b8991f743822847d979dd20123899254cec2eddf41f4a3f47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 140 Church Street Mariners Village Estate 14 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428214110822 19.221258312273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem