Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Nelson

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

M E (Dalene) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir @ Nelson
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jonine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonine M
Enkelreisiger

Sal weer daar oornag. Defnitief!

Heerlik gebly - Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Enkelreisiger

Baie rustig en ontspannend.

Heerlik oorgeslaap in die baie netjiese wooneenheid, met alles wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C
Saam met vriende

Safe. Quiet.

Stay was amazing. Safe area. Friendly and helpful staff at reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Very nice and relaxing, this place was situated perfectly near shops, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Nelson se terugvoer

Thank you Michael. It was a pleasure to have you here. Regards, Dalene

@ Nelson
Nicolette G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou is vriendelik en het ons welkom laat voel. Die bed is gemaklik.

Oulike plekkie, het baie lekker gebly en veilig gevoel. Stil, netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Nelson se terugvoer

Dankie Nicolette. Julle was baie aangename gaste en dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete Dalene

@ Nelson
Suzelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dalene se gasvryheid was fantasties. Die verblyf was netjies en alles mooi uiteengesit. Ek en my kêrel en ons 2 yorkies het die kuier baie geniet!

(Nelson is 'n fantastiese plek om te bly vir 'n naweek om die mooie Hermanus dorp te verken. Dalene se gasvryheid en geriewe was fantasties. Sal dit beslis aanbeveel!)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alberto H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberto H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. A much enjoyed stay.

The room was perfect. The host was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neatest place with the kindest host.

Dalene is an incredible host, she is friendly and welcoming. The unit is so neat, you can eat off the floors. It is definitely a must to go there, you won't regret the tranquility and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en modern.

Die akkommodasie is geleë in 'n veilige kompleks. Dit is modern, baie netjies en skoon, en het al die nodige geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en aangename blyplek.

Ons is vriendelik ontvang. Baie netjiese en veilige akkommodasie. Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely room, etc.

Security gate personnel were busy and very abrupt! Otherwise all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnnie Gilbert D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johnnie Gilbert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend om die minste te sê.

Geen wasbak met krane. Geen 2-plaatstofie of stofie nie. Braaiplek was teleurstellend, veral braairooster. Geen braaigeriewe nie. Naweekverblyf was in eienaars se vorige slaapkamer, klein en beknop. Met die ingang van die kamer en nie woonstel het ek depressed gevoel en ook gevoel prys kon veel minder as R690 gewees het, dalk R490. Ek was erg teleurgesteld, nee regtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jemma S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and spacious stay and host was so friendly. Lots of additionals to combat the cold weather and not affected by load shedding, so was a plus.

Lovely stay and will definitely book again if back in Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en snoesige kamer in 'n pragtige estate.

Daar was heerlike beskuit en lekker gemmerbederfies saam met die koffie. Die sonkrag maak beurtkrag 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi moderne kamer met alles wat jy nodig kan kry. Wifi en DStv en 'n lekker groot TV. Elektriese kombers vir die koue weer.

Dalene is 'n raakvat-gasvrou. Die kamer is mooi versier en alles is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Die omgewing was veilig en ons het veilig gevoel. Sal definitief weer daarheen gaan.

Jy sal nie spyt wees as jy daar gaan oornag of vir 'n naweek gaan nie. Dit was regtig aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies, rustig en veilig.

Akkommodasie was baie netjies, skoon en in 'n veilige kompleks. Was lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziyaad M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyaad M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional value for money!

Lovely, quaint, quiet place and Dalene is a warm, welcoming host. Highly reccomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ideale veilige en netjiese verblyf. Die eienares wat op die perseel woon het ons baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nora S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nora S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean room with everything you need for an overnight stay.

Place could do with a "kitchen" sink for longer stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alretia H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alretia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We got more than we expected to get.

The room was beautiful exactly as shown in the pictures. The location is perfect, not too far from the shops and the braai area is just perfect for braaiing no matter the weather.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johna G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly!

@ Nelson is 'n gerieflike, netjiese woonstel vir 2 persone in 'n veiligheidskompleks. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenni H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenni H
Saam met vriende

Perfect overnight spot.

Our host Dalene was welcoming and informative. The room is meticulously clean, the bed comfortable, and the shower and bathroom perfect. The only thing we found seriously lacking is a kitchen sink and that would discourage any long stays. A great braai facility but has no wash-up area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gamene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gamene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig, netjies en vriendelik.

@Nelson is die mees netjiese plekkie, baie rustig en waarde vir jou geld. Ons het dit baie geniet en eienaar was baie gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 140, Mariners Village Estate 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd78ccb5838d1487fe1790b0796a75216c54039fd30fcfc65d5b8991f743822847d979dd20123899254cec2eddf41f4a3f47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 140 Church Street Mariners Village Estate 14 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.428214110822 19.221258312273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem