Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Oudam

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ Oudam is 'n selfsorg-eenheid vir 4 in 'n stil area met 'n berguitsig in Montagu.

Die knus eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n haardroër, lugversorging, 'n waaier en 'n verwarmer in die eenheid.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Gaste kan in die sitkamer ontspan en die leefarea lei na 'n tuin met braaigeriewe en 'n plonspoel wat met 'n houtvuur verhit kan word. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Vuuraanstekers kan op die perseel gekoop word.

@ Oudam is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 6 km vanaf Avalon Springs. Montagu bied besienswaardighede soos die Montagu Museum en die Montagu Natuurtuin. Gaste kan ook voëlkyk, voetslaan, 'n trekkerrit of 4x4-roetes in die omgewing geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Oudam sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir @ Oudam
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Ligging

  • Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Oudam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50421fbac00d3874a1f3d6c1711958d00d882ac352c0141f33fb99efe1649669c407e380b250555e6b5928aaf343a06e372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 17 Lintvelt Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.78295 20.11151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem