Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The 14th Hole

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Soekie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig netjies en veilig. Netjies, rustig en veilige verblyf naby Netcare Pretoria Oos Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Just stay there! Excellent stay with excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Henk, dit was net 'n groot plesier om julle hier te verwelkom. It was my pleasure to welcome you and your partner. You will always be welcome to stay with us. Best wishes Sarah

Jonien F
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Vreeslik lekker gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Dankie Jonien Julle is welkom om weer te kom oorbly wanneer julle in Pretoria is.

Mookho S
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

It was an absolute pleasure to be there. It's a nice, cozy, neat place and the host is very welcoming and always willing to help with anything. I'm definitely going to visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beste plek om te bly vir 'n naweek/week. Baie lekker gebly. Het voldoen aan alles wat mens nodig het. Sal enige tyd weer daar gaan bly as ek Pretoria toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Goeie dag Drikus Dit was regtig 'n groot plesier om julle hier te kon berwelkom. Baie dankie dat julle alles so netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom. Groete Sarah

Hendriette H
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Fantastiese verblyf. Het so veilig en tuis gevoel. 5-ster ligging en verblyf. Het 5 nagte hier tuisgegaan terwyl my man in Netcare Pretoria oos was. Beste ligging naby die hospitaal. Letterlik oorkant die pad van die hospitaal. Alles was net perfek. Fantastiese sekuriteit. Het so veilig gevoel as vrou alleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Dankie Hendriëte, jy was self ook 'n 5-ster gas. Hy is altyd welkom om weer te kom kuier. Stetkte op die herstelpad. Groete Sarah

Riaan E
1 nag
5.0
Aug 2023

Veilig en gerieflik. Heerlik oornag, kompleks baie veilig en naby Netcare Pretoria Oos Hospitaal. Sarah is 'n wonderlike gasvrou en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Baie dankie Riaan, dit was net 'n plesier om jou hier te kon verwelkom. Jy was 'n baie netjiese gas wat alles gelaat het soos jy dit gekry het. 10 uit 10 vir jou. Groete Sarah

Retha S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Uitstekend . Het elke oomblik geniet. Daar was onverwagte ekstras in die kamer - het uiters tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Retha, Baie dankie vir jou resensie, Dit is regtig lekker om te verneem dat gaste gemaklik was tydens hul verblyf. Ons strewe daarna om ons gaste tuis te laat voel. "We aim to please." Groete Sarah

Marnus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Goed geleë, mooi en stil area. Die interior is duursaam en gerieflik. Sal weer daar bly. Goed geleë, mooi en stil area. Die interior is duursaam en gerieflik. Sal weer daar bly. Al wat gepla het, was die honde in die buurt wat snags geblaf het. Dit is egter buite die beheer van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Marnus, Baie dankie. Ek is jammer om te verneem dat julle die geblaf van honde moes verduur het. Groete, Sarah

Hendrik V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Fantasiese plek. Ons het die verblyf baie geniet. Sarah en Hennie is lekker mense en het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie vir hulle ook vir wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Hendrik en vriende, baie dankie vir julle waardering. Dit is vir ons 'n groot voorreg om julle hier te kon verwelkom. Julle is altyd welkom in die toekoms. Groete Sarah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880b4d1d0f61b5846f2c5cc2656fcd7dc883acb4b061bc75644f29d713913176b66c0ac6a75a9a8f90d9fd217dd94a49ae9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 1212 Ruimsig Crescent Woodhill Golf Estate 0076 Gauteng 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -25.814752725259 28.305392872958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang