LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marizanne E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Alles was top klas. Alles was top klas, skoon, mooi en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Quiet. Tidy. Safe. Nice view from the balcony over the estate, quiet area. Room clean and tidy. Nothing more needed for a night's stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Was great, thank you! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Goeie dag Vera, Baie dankie vir jou resensie. Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer. Groete, Sarah

Eduan N
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Baie netjies en skoon. Baie lekker. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Goeiedag Eduan Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Groete Sarah

Ronel E
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Aanbeveel! Baie rustige en mooi blyplek. Naby winkels. Pragtige staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Hallo Ronel Jy is so welkom. Jy was so rustige gas en het die plek silverskoon gelaat. Ek moes baie mooi kyk om te sien of jy wel hier geslaap het. Baie dankie daarvoor. Groete Sarah

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cisca A
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.2
Jun 2026

The stay met our expectations. Good service and friendly assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Gerieflik en gemaklik. Heerlik gebly. Sarah is 'n gasvrou duisend wat mens op hoogte hou en seker maak alles is reg. Die eenheid is goed toegerus en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Sal hulle definitief aanbeveel. Gemaklike beddens en mens kan heerlik op die balkon sit en kuier. Die gastehuis is naby Pretoria Oos hospitaal, naby winkelsentrums, maar ook relatief maklik om by die universiteit uit te kom. Sekuriteitsbeheer by die hek is ook baie goed en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Baie dankie, Riaan. Julle is enige gasvrou se droom gaste. Baie netjies en bo alles baie bedagsaam. Groete, Sarah

Lee-Dré D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gemaklik. Ons het by Sarah se gastehuis gebly terwyl 'n familielid in Pretoria Oos hospitaal was. Die verblyf was gemaklik en die ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soekie S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig netjies en veilig. Netjies, rustig en veilige verblyf naby Netcare Pretoria Oos Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Soeke, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te verwelkom. Groete, Sarah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1212 Ruimsig Crescent, Woodhill Golf Estate, Pretoria, 0076, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880b4d1d0f61b5846f2c5cc2656fcd7dc883acb4b061bc75644f29d713913176b66c0ac6a75a9a8f90d9fd217dd94a49ae9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 1212 Ruimsig Crescent Woodhill Golf Estate 0076 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.814752725259 28.305392872958