@ The Pond Guest Apartment
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Anita S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was meer as wat ons verwag het. Die netheid, gasvryheid en ontvangs.
Lees meer@ The Pond Guest Apartment se terugvoer
Hallo Anita,
Baie dankie, dit is lekker om te weet dat ons gaste hulle tydjie by ons geniet.
Alles van die beste met jou gesondheid.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Deon en Jeanette
Celeste W - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en pragtig. Alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordonialaan 16, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12