Kusweg Oos 1
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg Oosstraat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 418 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
1 Kusweg Oos is 'n vakansiehuis in Struisbaai in die Overberg-omgewing en ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is stapafstand vanaf die strand en hawe.
Die huis bied verblyf aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. In die vierde slaapkamer is 2 enkelbeddens en 'n tripelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. In die tweede badkamer is 'n stort.
Die hoofleefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die kombuis lei na 'n etenstafel en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Braaigeriewe is buite op die grasperk beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Kusweg Oos 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 69
Jaar gelys 8
Ligging
- Kusweg Oosstraat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Kusweg Oos 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg Oosstraat 1, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom