1 On Fairway
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dersley-straat 36, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 On Fairway is 'n ruim ateljee met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van van Bayswater, Bloemfontein. Dis die ideale keuse vir sakereisigers aangesien die woonstel nie deur beurtkrag geraak word nie te danke aan sonpanele.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met wit linne sowel as genoeg spasie in die kaste. Daar is 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Badhanddoeke word voorsien.
Verder is daar 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffieskinkbord. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en gratis WiFi.
Veilige, beskutte parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die woonstel is naby aan die R700 en talle restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by 1 On Fairway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Dersley-straat 36, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Bayswater Naval Hill Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dersley-straat 36, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom