Hermanus Akkommodasie by 1 on Fir | LekkeSlaap
+19

1 on Fir

Selfsorg
1 on Fir
Vanaf R2 500
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

'n Nie-terugbetaalbare skoonmaak- en wasgoedfooi van R600 word vereis. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 is betaalbaar. Die bedrag is terugbetaalbaar binne 72 uur vanaf die uitklokdatum sou alles in 'n ordentlike toestand gevind word met uitklok. Rook is streng verbode. 'n R1000 boete sal gehef word. Gaste moet hul eie swem-/strandhanddoeke saambring. Gaste moet asseblief ook hul eie DStv-dekodeerders, -kabels en -slimkaarte saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen matriekvakansie- of studentebesprekings word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fir-keeromstraat 1, Fernkloof, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVWLV87wHonzi9SbX9U0ag42IMwQCOVqHJYlBt848apA7LBil6Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 1 Fir Close Fernkloof 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.405054 19.26973
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za