1 on Kloof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1 on Kloof is in Southport in Port Shepstone geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié tuinwoonstel beskik oor 1 kamer en het slaapplek vir 2. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, wasbak, stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, rooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel vir 2.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n motorhuis is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 1 on Kloof sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1 On Kloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R570 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za