Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Waterkant Luxury

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jenique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker rustige see vakansie. Ons het so lekker gebly! Huis is mooi skoon, het alles wat jy nodig het en het 'n lieflike see uitsig. Dis mooi skoon, modern en die 'personal touch' met die bottel wyn in die yskas en sjokolade balletjies het ons baie waardeer. Sal beslis die huis aanbeveel en weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 49

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkant-straat 1, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68570b6dbca3eb5185189d7cf2b78119f6a5aa0d6a87024350a88fc355e9770540822f49fc0ddff349fe6b43edb239f240d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.5681595 19.3535047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang