10 on Lutea
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutea-straat 10E, Danabaai, 6501, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
10 on Lutea is 'n lieflike vakansie-eenheid in die prentjiemooi kusdorpie Danabaai en bied 'n ontspanne en gerieflike toevlugsoord aan gesinne en vriende.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Vir ekstra gerief word WiFi voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis wat met 'n toonbank, moderne toebehore, 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante, 10 on Lutea bied maklike toegang tot Danabaai se strand en is net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai waar besoekers gewilde besienswaardighede en aktiwiteite kan geniet. Hierdie bekoorlike eenheid is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lutea-straat 10E, Danabaai, 6501, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutea-straat 10E, Danabaai, 6501, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang