10 Panorama

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

10 Panorama is 'n selfsorghuis wat in die Zinkwazi Beach-omgewing geleë is. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste wat graag wil wegkom van die stadsgewoel.

10 Panorama beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die kamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte of baddens. Alle kamers het lugversorging en waaiers, en die kombuis is toegerus met basiese toebehore.

Die eetkamer het 'n tafel met 8 stoele en 'n kaggel. Langsaan is die sitkamer wat gemaklike rusbanke het. Die leefarea bied toegang tot 'n binnehof en 'n omheinde swembad met 'n net.

Braaigeriewe is in die beskutte binnehof beskikbaar en die huis het laserstraal-sekuriteit en 'n alarmstelsel binne. Veilige parkeerplek is vir 3 voertuie beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 10 Panorama gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za