Durbanville Akkommodasie by 10 Van Der Westhuizen | LekkeSlaap
+15

10 Van Der Westhuizen

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Westhuizen-straat 10, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

10 Van Der Westhuizen is in Valmary Park, Durbanville en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of diegene wat op soek is na oornaggeriewe. Daar is verskeie winkels, restaurante en ander geriewe in die omtrek en die woonstel is ook naby besienswaardighede soos die Wnlande en tientalle doendinge in die Kaap.

Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle met aparte, privaat ingange.

Woonstel A het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Woonstel B is 'n ateljeewoonstel met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n skuifdeur wat toegang bied tot die tuin.

Albei woonstelle het veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 10 Van Der Westhuizen
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van Der Westhuizen-straat 10, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Van Der Westhuizen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Westhuizen-straat 10, Valmary Park, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsvOwyDHljIet89hpg7OaCZfwwoBrEo7OkDc4sTfAK5XnnOtIjv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 10 Van Der Westhuizen Street Valmary Park 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -33.83917564566 18.654825160713
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za