25% af Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Gonubie Akkommodasie by 101 on Tenth | LekkeSlaap
+11
+11

101 on Tenth

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 101, Gonubie, Oos-Londen, 5327, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

101 on Tenth is 'n lieflike vakansiewoonstel met 1 slaapkamer in Gonubie.

Dit is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die oopplan-woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank vir 1 of 2 kinders beskikbaar.

Die woonstel is ingerig vir selfsorg en die kombuis beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond en 'n klein oondjie met 'n tweeplaatstoof. Etes kan by die eethoekie genuttig word. Die woonstel het 'n TV met volledige DStv en WiFi.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdak braai-area. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

101 on Tenth is net 5 min se ry van King's Mall Winkelsentrum, Galaxy Bingo, die gholfklub en die strand af geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 on Tenth sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 101 on Tenth
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 10de Laan 101, Gonubie, Oos-Londen, 5327, Oos-Kaap
  • Gaste dink 101 on Tenth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan 101, Gonubie, Oos-Londen, 5327, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMzE1OWMwLTI1YWEtNGIyNC1hNDhkLTdiZDVhN2E3YzkxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R563  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 101 10th Avenue Gonubie 5327 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.945537690364 28.005571961403
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za