Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand 102

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Witsand 102
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Saam met vriende

Witsand 102 het my verbaas met sy pragtige uitsig.

Baie mooi uitsig van Tafelberg en die strand, naby aan winkels en eetplekke. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H
Enkelreisiger

Had a awesome stay! Place was clean, everything was working. Great views.

All and all very good! Would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier by Witsand 102. Vriendelike diens ontvang. Veilige parkering. Die mooiste uitsig oor Tafelberg en Robeneiland. Sal Witsand beslis aanbeveel vir 'n gesin met kinders. Heerlikste dubbelstort en groot bad. Geleë naby winkels en restaurante.

Geen probleme met die WiFi gehad nie absoluut waarde vir geld. Sien julle gou gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Good Day Clarissa, thank you for your perfect scoring of 5 / 5. We are happy that you enjoyed your stay in Witsand and we hope you enjoyed the ocean and lagoon.

Witsand 102
Tommy K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy K
Enkelreisiger

Awesome reception and welcome. Close to everything you might need. Safe and such a beautiful view.

I would definitely make this my choice of place to stay in Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Hi Lenore, thank you very much for your review and grading, we really appreciate it. We are so happy to hear that you enjoyed the location and views. We hope to welcome you back soon again in the near future. The HostAgents Team

Witsand 102
Suzanne Kriek K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne Kriek K

Ons het die beste gemaak met wat ons hier ontmoet het.

Nie soseer wat 'n mens verwag het nie. Woonstel is maar baie verwaarloos. Uitsig pragtig maar fasiliteite swak so uitsig moes seker maar instaan vir prys per dag asook alle tekortkominge. So jammer eienaar het geen begeerte om 'n mense te laat tuis voel nie so uitsig ten spyt sal ek nie sommer hierdie woonstel aanbeveel nie. Daar was groot verwarring rakende badkamer fasiliteite met ons aankoms waarvan ek glad nie op enige wyse bewus van was van die omvang van wat 2 badkamers insluit nie. Die toestand het my genoodsaak om alternatiewe verblyf vir mense wat die woonstel met my sou deel te moes bekom. Vir 'n gesin met klein kinders sal dit seker nie 'n las wees nie maar 4 volwassenes het dit onmoontlik gemaak en dit is nie vooraf onder my aandag gebring of leesbaar gewees op die website nie. Daar is geen privaatheid wanneer n persoon sou stort en n ander sou wou bad nie. Die 2 "badkamers" is maar gedeel met n glasdeur wat die een na die ander nie noodwendig enige privaatheid bied nie. Baie ontstellend dat dit nie onder my aandag gebring was nie. Konsertina deur van die spaar slaapkamer na die toilet/sort area was stukkend en geskeur. Slaap geriewe baie basies. Geen komberse wel 2 verwarmers, nie aanvaarbaar. Verwarmers baie klein en leefvertrek te groot om genoegsame hitte te verskaf en waarom nie voorsiening maak vir ekstra komberse nie. Geen ekstra moeite gedoen rakende loadshadding wat wel n realiteit was nie, nie eens n enkele kers. In my opinie uiters swak. Ketel in kombuis lek verskriklik wat nogal 'n groot frustrasie was. Kombuis ware vir self catering is absoluut basies. Vloere baie sanderig, 'n snaakse tipe tapyt in die leefarea. Lyk heeltyd vuil. In badkamers is dit n swak besluit om sulke klein teëls te gebruik want jy kry nie ontslae geraak van sand op die vloere nie en ek noem dit by dat ons nie eens een maal op die strand was oor die hele tydperk nie, dus was die sand reeds teenwoordig met ingang en baie grillerig. Hoof badkamer bad, bitter onprakties. Nêrens enige rakkie of hakkie om enige seep of shampoo te kan neersit of hang nie, bad se prop reg in die middel van die bad so jy kan nie beweeg nie want die prop gaan heeltyd oop. Die spraykop by die bad is oud en stukkend. Verhurings agent bly net heeltyd herinner dat die woonstel pas oorgekoop is deur 'n nuwe eienaar en ons moet maar die swaktes absorbeer maar niks van hierdie was onder my aandag gebring met bespreking nie. Daar is ook nie 'n aanpassing gemaak rakende die prys per dag met al die verskonings nie. Banke sit baie diep en die twee stoele wat ekstra by gebring is in die woon vertrek is een van stukkend. Die woonstel is nie soos geadverteer nie en merendeels in 'n baie swak toestand. Eienaar het geen moeite gedoen om sy privaat artikels in die kaste na een punt te skuif om maksimum plek te kon skep vir sy gaste nie. Ons moes self alles rond skuif vir ons eie gerief. So my algemene opinie is dat die eienaar baie onverskillig en kan nie worry sy woonstel adverteer as top gehalte maar dit is alles behalwe. Ek kry die gevoel dat die see uitsig moet instaan vir al sy tekortkominge en dat ek baie bevoorreg moet wees om hierdie prys per dag te betaal uitsluitlik weereens vir die uitsig alleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Goeie dag Suzanne
Dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie instansie te hersien en die kwessie onder ons aandag te bring.
Ons is in die proses om Witsand 102 te verbeter in terme van kwaliteit.
Dit is terugvoer soos joune wat ons help om voort te gaan om ons diens en akkommodasie te verbeter, en ons hoop jy sal ons die geleentheid gee om jou weer in die toekoms te akkommodeer.

Witsand 102
Franklyn C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklyn C
Gesin met tieners

Breathtaking views of Tafelberg Mountain and the ocean.

Will surely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Good day Frank,
Thank you for taking the time to give us such a great review.
We strive to provide top-notch accommodation.

I trust you will grant us the opportunity to accommodate you again in the near future.
Kind Regards
AirAgents

Witsand 102
Johan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf baie geniet

Was beindruk met die woonstel, die uitsig, die sekuriteit en ons concierge was wonderlik. Die klank vanaf die pad en die kroeg langsaan was n bietjie steurend, maar nie te erg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Hi Johan,

Thank you for your review on your stay.

We hope to see you again

Witsand 102
Martin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie vriendelik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
J J
Gesin met tieners

Ligging is baie swak.

Die kroeg onder maak dit ondraaglik as mense 02:00 in die oggend op mekaar vloek en skree. Inligting rakende die kry van sleutels was glad nie duidelik nie en met kry van sleutels het ons amper 30 min gewag net om dit te kry na alle dokumente uiteindelik agtermekaar gekry is. Inventarislys was glad nie op datum en het 'n te kort aan baie gehad. Glad nie waarde vir die geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Good Day Bennie.

Thank you for taking the time to review us. I am very sorry to hear your stay was not ideal. We have never had a noise complaint at the apartment before, we will make sure to inform the owner. We will investigate your check-in procedure and inventory, so we can make sure it does not happen again. We hope to welcome you back to our apartment.

Kind regards,
Witsand 102

Witsand 102
Gerhard K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n awesome woonstel en die ligging is uitstekend en pragtig.

Dit is 'n awesome woonstel, die uitsig is fantasties, sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Good Day,

Thank you for taking the time to give us a review. Your feedback is really important to us. We strive to always improve our service & focus on our guest comfort.

Warm Regards,
Yolandie

Witsand 102
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

Dit was awesome met 'n fantastiese mooi uitsig!

Sal vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Dear Yolandi,
Thank you for taking the time to leave us a review.
We are so happy to hear that you enjoyed your time with us .
We look forward to welcoming you back soon .
Kind Regards,
Witsand 102

Witsand 102
Pieter D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful view, spacious, clean, convenient and comfortable.

Witsand is very comfortable and spacious, very close to plenty of restaurants shopping malls and outdoor activities. Wonderful views and safe location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Witsand 102 se terugvoer

Dear Pieter
Thank you for taking the time to leave us such a wonderful review, we truly appreciate your words
We aim to exceed the expectations of our guests.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind Regards,
Witsand 102

Witsand 102
Vossie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V
Gesin met tieners

Netjiese, goed toegeruste en bekostigbare verblyf.

Gebou word opgegradeer aan buitekant. Dit gaan awesome wees as dit klaar is. Oor die pad van die strand af. Naby verskeie goeie restaurante en winkel sentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia D
Gesin met tieners

Ons was baie tevrede.

Witsand 102 is 'n heerlike ruim woonstel en baie goed geleë teen 'n billike tarief. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, goed geleë en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis 'n voorreg om daar te bly.

Dit was baie lekker om daar te bly. Die een blinding in die voorhuis se ketting was stukkend, maar ek het dit gerapporteer. Maar die water is regtig 'n probleem. Ek het 10 liter water gekoop vir drink en opwas. Ek het nie eens die wasmasjien gebruik nie. Het die laundrette oorkant die pad gebruik. My man het Saterdag gestort (dieselfde sit aan om jou nat te maak en weer af) en toe ek stort, eers net lyf nat gemaak. My hare geshampoe en my lyf gewas. Toe ek wil afspoel toe is daar niks water vir my nie. Gelukkig was daar nog so 'n derde van die water oor wat ek gekoop het. Het maar daarmee my hare afgespoel in die bad en die res van my lyf. So dit was beslis nie lekker nie. Verder her ons regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal geleë.

Die badkamers is bietjie knap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabie A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabie A

Dit was aangenaam, die beddegoed uiters skoon en netjies, net jammer van die sitkamerstel wat onnet was 'n mens bring mos maar baie van jou tyd daar deur.

Die woonstel is uitstekend geleë, die beddens was pragtig opgemaak, die linne was netjies en skoon, asook die breekware. Net jammer die sitkamerstel nooi 'n mens nie om daarop te sit nie. Dankie vir die personeel van LekkeSlaap wat uiters behulpsaam was met die uitsorteer van die DStv. Veral Johané sy was baie ondersteunend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is netjies en skoon en die uitsig en ligging baie mooi.

Die veblyf was baie mooi, maar die bouwerk en gekap en getimmer die hele tyd wat ons daar was, was uiters onaangenaam en het die wegbreek wat as ruskans bedoel was totaal versteur. Ons het 3 keer die agente geskakel oor die onaardse lawaai, maar het (by ons tuiskoms) die e-pos gesien wat hulle gestuur het om te sê daar is bouwerk. Geen poging is aangewend om die situasie te hanteer nie. Ons duur verblyf was uiters onrustig - geen sprake van slaap of lees of TV kyk nie aangesien daar heeltyd gekap en getimmer is reg langsaan! Ek sou nog die feit kon oorsien dat Blouberg Holiday Rentals nie "bewus" was van ons koms nie (klaar betaal en bevestig). En dat ons eers moes wag dat die eenheid skoongemaak moes word kon ek ook oorsien het as hulle net probeer het om ons te akkommodeer en terugvoer te gee of oplossings voorsien het vir die lawaai. Maar nie 'n foonoproep of enige iets het gekom nie, terwyl die eenheid minder as 2 km vanaf hulle kantore geleë is! Uiters swak diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met tieners

Dit was skoon, netjies en uitstekende uitsig op die see en Tafelberg.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard 0A, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc707c8a0c83d41f41400c04f47ca22959606a1313dcae067ed14008832e6c05503d53da407182fbe549c6a0ab26e10091cde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 0A Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818549895058 18.474725782871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem