Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 Juanita

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 60

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir 103 Juanita
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adrie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie B
Saam met vriende

Puik sal 103 Juanita enige tyd aanbeveel.

Stephanie en haar span was amazing. Die dames was daar met groot vloed en vir hulle veiligheid het sy hulle 1 nag gratis verblyf aangebied. Die dames het gedink die plek was awesome! Dankie Stephanie en Amanda, julle is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

Baie dankie Adrie, dit was 'n plesier. Ek is so bly dat hulle die vakansie geniet het.
Groete
Stephanie van Heerden

103 Juanita
Stephanie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

A lovely break away from the city rush & noise.

Wow! A big thank you to the host for outstanding service. For a wonderful family apartment, it's clean and spacious with a lovely view of the sea. If you want to go into town, you can walk from there with access to the beach. I would definitely recommend this accommodation to family and friends that are looking for a quiet and spacious apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

Hi Stephanie, thank you so much for the lovely review. I am so glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Kind regards, Stephanie van Heerden.

103 Juanita
Jozef H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozef H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van my beste ervarings.

Dit was waarde vir geld. Die ligging is goed en alles is mooi skoon. Die mense het hulle uiterste best gedoen om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

Ek is so bly dat julle die vakansie by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende verblyf by ons in die nuwe jaar.

Groete

Stephanie van Heerden

103 Juanita
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Great view over Margate main beach.

Everything you need in the house is there. Felt like home, but just at the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

Hi Johan
Thank you so much for your review, much appreciated.
I am so happy that you enjoyed your stay with us, we look forward to your next visit.
Kind regards,
Stephanie van Heerden

103 Juanita
Elda J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elda J

Heerlik en naby alles. En jy kan die see sien en hoor.

Sal enige tyd weer terug gaan, woonstel goed geleë en het alles in wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

Middag Elda, baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly om te hoor dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie en Amanda

103 Juanita
Yvonne B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, gemaklik, skoon, ruim en lekker.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Op die strand. Beautiful uitsig. Groot gemaklik en skoon. Woonstel is gerieflik ingerig. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Lekker oop stoep vir vars see breez. Het dolfyne en walvisse gesien, elke dag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ek is so bly dat julle die vakansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

103 Juanita
Hannes K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes K
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig.

Woonstel se vensterraam het gebreek en my arm seergemaak, dit kon vermy gewees het maar nadat ek hul in kennis gestel het oor stukkende raam was niks gedoen nie, 2 dae later val hele deur af en toe volgende dag eers herstel nadat ek seergekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

We are sorry to hear that you did not enjoy your vacation and felt that your concerns were not addressed.
After you informed us that some of the "pop rivets" were missing, the caretaker and complex handyman met with you to investigate same day.
We were also advised that the window was safe and the window did not need repairing during your stay.
It was only after the window was left open during a very strong windstorm that it broke completely. There was no 24 hour repair service available to fix it immediately, but the window was fixed the very next morning.
In addressing your rating on security, we must point out that the complex has palisade and electric fencing and the apartment itself has trellis doors on every room and the front door. There is also electric wiring under the balcony windows to prevent anyone getting in there.
We strive to provide the most professional and comprehensive service possible to everyone.

103 Juanita
Leticia M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia M
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld. Lekkerste vakansie!

Juanita 103 sal ek ten sterkste aanbeveel. Die eenheid is toegerus met alles wat jy sal nodig kry en meer! Die eenheid se vertrekke is groot, alles is mooi, netjies en skoon. Dis baie veilig. Ons het die swembad en privaat hek na strand baie geniet. Die balkon het 180 grade see uitsig. Ek sal oor en oor die eenheid gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

103 Juanita se terugvoer

Baie dankie vir die mooi aanbeveeling Leticia. Ek is so bly dat julle die vankansie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Stephanie en Amanda

103 Juanita
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duke-weg 5, Eenheid 103, Juanita, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb74a518f9ad453ecda44a7d3e8c71fdae9d3f2de46550e442fd3daefa046b6ac69d668e1e3012f080b2cccce7aad2d572bd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 5 Duke Road Unit 103, Juanita 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.858091299391 30.374775947885
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem