Strand Akkommodasie by 104 @ 97 On Beach | LekkeSlaap
+13
+13

104 @ 97 On Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 97, 97 on Strand 104, Strand , 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

104 @ 97 On Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Strand en bied slaapplek aan 4 gaste.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 1 badkamer met ’n bad en handstort. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie haardroërs en kragproppe saambring.

Die kombuis het ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het ’n TV en lei na ’n klein stoep.

Die kompleks het onderdakparkeerplek en ’n hysbak is beskikbaar. Daar is ook 'n kragopwekker in die geval van 'n kragonderbreking.

Die woonstel is reg oorkant die strand en loopafstand vanaf verskeie restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by 104 @ 97 On Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 104 @ 97 On Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Kusweg 97, 97 on Strand 104, Strand , 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink 104 @ 97 On Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 97, 97 on Strand 104, Strand , 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYm6WtuycISpikBso1pHIkCO5UVHWir7mlT34JxzWwxHooI7UU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 97 Beach Road 97 on Strand 104 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.116957720536 18.825862186508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za