104 Anchor Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

104 Anchor Bay is in die hartjie van Old Village, ongeveer 50 m vanaf Gordonsbaai. Dit is naby talle restaurante, kroeë, winkels, die strand en ander besienswaardighede in die omgewing.

Dié smaakvol versierde woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die woonstel het ook gratis WiFi.

Die sitkamer lei na 'n sonnige balkon met 'n pragtige uitsig op die berg.

Daar is veilige parkeerplek.

Die woonstel is naby talle gholfbane, winkelsentrums en die plaaslike wyndistrik.

Slaapplek

'n Bespreking by 104 Anchor Bay sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 104 Anchor Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za