104 Burnside Self-Sorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

104 Burnside Self-Sorg is net 10 km buite Nelspruit, 1 km vanaf die N4 en 9 km vanaf die Illanga-winkelsentrum.

Verblyf is in 2 selfsorg-eenhede beskikbaar, elkeen met WiFi en sekere DStv-kanale.

Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die oopplan-kombuis is toegerus. Die eetarea het 'n eetkamertafel vir 8 gaste. Aan die kombuis is daar 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Die leefarea lei na 'n ruim binnenshuise kuierarea met 'n ingeboude braaiplek. Hierdie area word beveilig deur heining en 'n hek. Die perseel bied genoeg parkeerplek vir 'n ekstra motor.

Die tweede eenheid, genaamd "pophuis", bied slaapplek vir 4 mense. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n kombuis, eet- en sitkamer, asook 'n patio met braaigeriewe. Die kamers het lugverkoeling. Verder is daar ook 'n toesluitmotorhuis en afdak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 104 Burnside Self-Sorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R775 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false