LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Selfsorg in Strand

105 on Sarel Cilliers



  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 105 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

105 on Sarel Cilliers bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die Strand. Die ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 3 pragtige eenhede met en suite-badkamers gebied. Elke woonstel het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Vermaakgeriewe sluit 'n slim-TV en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 105 on Sarel Cilliers is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en parke geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Bergfietsry
Wynproe
Kontant
Afrikaans

Kamers

Sun-Kissed Nose
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sun-Kissed Nose beskik oor 2 slaapkamers, het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n gedeelde badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof en mikrogolf toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Huisreëls

Rook in die woonstelle is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Ocean Eyes
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die woonstelle is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Castles in the Sand
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié woonstel het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Badkamer
Haardroër
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die woonstelle is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Lindy D
Saam met lewensmaat
5.0
Good. The property was nice and clean. We have enjoyed our stay. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Charmaine R
Saam met lewensmaat
5.0
Nice stay. Lovely stay! Will definitely come back again. The host was awesome and very helpful. We even booked 2 extra nights.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Nella G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2026
Hennie J
Gesin met klein kinders
5.0
Our stay was pleasant, and the rooms were clean and neat. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Riana K
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlik. Lekker groot kamers met lieflike houtvloere.
Okt 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Lindy D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Good. The property was nice and clean. We have enjoyed our stay. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Nice stay. Lovely stay! Will definitely come back again. The host was awesome and very helpful. We even booked 2 extra nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lekker geslaap. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Our stay was pleasant, and the rooms were clean and neat. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2026

Heerlik. Lekker groot kamers met lieflike houtvloere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Benita K
Kort verblyf
4.8
Sep 2026

Lekker gebly en gebraai. Skoon en netjies. Baie gemaklik gebly en dit is rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Hallo Benita Dit is altyd lekker om oulike gaste te hê, wat 'n bonus as hul dit geniet het! Dankie vir die resensie. Sien uit na jul volgende kuiertjie! Vriendelike groete Natasha

Bennie K
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Genoegsaam. Baie lekker en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert Jacobus V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.6
Mei 2026

Good value for money. The accommodation was clean and everything was well maintained. The only issue that I had was that I would have liked to have my vehicle locked behind a gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Andersins is kamers gerieflik. Kamers gemaklik en netjies. Probleem met miere gehad by gasstoof. Kon nie items op kas laat nie, anders was dit vol miere. Parkering 'n probleem, motor moes op gras parkeer word. Geen omheining voor. Jan opgradeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

Gaste dink 105 on Sarel Cilliers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 22:00
Uitklok Voor 11:00

Rook in die woonstelle is verbode.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

105 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff46db881cb312821a22f6a8477246b5024f60d205757754380443ebd9ec68b1a728d4e21eeebf8ddc2d28130cb47c5a2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 105 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.110029778065 18.829920088865
Soek in 'n groter streek