LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 108 Bayview | LekkeSlaap
+8

108 Bayview

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 108, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 660 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

108 Bayview is 'n lieflike selfsorgwoonstel, ideaal geleë teen die see in die veilige Bayview-kompleks in Hermanus. Die Bayview-kompleks bied pragtige tuine en toegang tot die see en bergpaadjies. Dit is naby die Hermanus Gholfklub en naby 'n winkelsentrum, restaurante en 'n gimnasium.

108 Bayview het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en het 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in. In die sitkamer wat oor die see uitkyk is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het 'n beskutte balkon met 'n lieflike ontbythoekie en 'n asemrowende uitsig oor die see.

Die Bayview-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 108 Bayview sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 108 Bayview
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 108, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 108 Bayview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 660
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 660
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 108, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZDBjN2UyLTM3MTAtNGEzNi05NDQyLTU3YjZiZDJlYTcyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 660  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Main Road/R43 Bayview Unit 108 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.412864 19.251566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!