11 Bay Sands
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bay Sands, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 799R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
11 Bay Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dupleks in Plettenbergbaai. Dis lekker naby aan verskeie restaurante en stapafstand vanaf Beacon Island Hotel en die strand.
Verblyf is beskikbaar in 3 ruim kamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, baie kasplek en 'n balkon met 'n mooi berg-uitsig. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir tot 6 gaste. Dit het 2 badkamers en daar is ook 'n ekstra toilet en wasbak op die onderste vloer. Die ruim oopplan-leefarea het eetkamertafel met plek vir 6 persone en die sitkamer lei na 'n veranda, privaat tuintjie en braaigeriewe. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n vrieskas-yskas, oond en stoof, mikrogolf, wasmasjien, tuimdeldroër en skottelgoedwasser. Die kompleks het gemeenskaplike tuine wat goed in stand gehou word en daar is 'n swembad tot gaste se beskikking. Parkeerplek word ook voorsien.
Plettenbergbaai is 'n gewilde bestemming op de Tuinroete en het heelwat om aan besoekers te bied. Daar is 3 strande binne 'n paar minute van die middedorp, elkeen met ongelooflike uitsigte en warm water. Die uitsig-strand is die beste vir swem en Robberg-strand, met Blouvlag-status, is die beste vir lang wandelinge. Dolfyne word gereeld gesien in die golwe. Buiten geleenthede vir swem en branderryplankry is daar ook verskeie ander doendinge in die omgewing. Daar is die Robberg Natuurreservaat, bootritte om walvisse te kyk, en perdry-ritte in die Plettenbergbaai Natuurreservaat.
Slaapplek
’n Bespreking by 11 Bay Sands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- 11 Bay Sands, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Bay Sands het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Bay Sands, , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom