LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 11 Brenton Park | LekkeSlaap
+9

11 Brenton Park

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 11 Brenton Park
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques F
Gesin met tieners

Resensie vir 7 Brenton Park.

Resensie vir 7 Brenton Park (geskuif van eenheid 11 na 7). Baie ruim en netjiese selfsorgverblyf in Brenton. Vriendelike gasvrou. Eenheid 7 goed toegerus met al die nodige - geskik van langer verblyf. Naby aan swembad en tennisbane, met groot grasperk voor eenheid. Kort rit na Brenton strand.

Liesl K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Die huis is baie goed ingerig en netjies. Daar is baie aktiwiteite naby om oud en jonk gelukkig te hou.

11 Brenton Park's terugvoer

Thank you for the nice review, and we are glad that you had a comfortable and enjoyable stay.

Kind regards, Cheryl.

11 Brenton Park
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capt. Duthie-laan, Brenton Park 11, Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL3JEA4efAU5MJZZKHLJgd9bAxyjTMnRNSRldJuAFkAywh2CDjH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Capt. Duthie Avenue 11 Brenton Park. Lake Brenton 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05842 23.028036
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!