Voorbaai Akkommodasie by 11 Ocean II | LekkeSlaap
+10

11 Ocean II

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11 Ocean II het asemrowende panoramiese uitsigte oor die oseaan en kuslyn van Mosselbaai en verder. Die eenheid is op die strand geleë. Volg net die privaat en veilige paadjie na die strand toe.

Hierdie selfsorgwoonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers: 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 2 kamers met 2 enkelbeddens en see-uitsigte.

Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer met 'n badkamer en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer met 'n TV. Die huis het ook 'n groot balkon met 'n gasbraai. Verder is daar ook ondergrondse parkeerplek en 'n motorhuis wat kan sluit.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area langs die swembad. Dit is stapafstand van alles wat jy nodig het. Gaste het ook veilige en privaat toegang tot die strand. Bring asb. jou eie handdoeke saam.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Ocean II sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 11 Ocean II
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach Front Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Ocean II het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MzAyYWQ0LThlNGYtNDY3YS1iMzYyLTg3NGU0NTVmZmE4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Beach Front Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.157799226022 22.109324847108
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za