111 Azure on the Bay
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
111 Azure on the Bay is 'n moderne woonstel in Big Bay wat een van Kaapstad se gewildste vakansiebestemmings is.
Die selfsorgwoonstel is vir 2 gaste geskik en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het kontemporêre afwerkings en 'n kombuis wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die leefarea wat gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix-toegang het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 111 Azure on the Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tyroan Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 96
Jaar gelys 5
Ligging
- Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom