- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg 113, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 003 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
113 on Robberg bied 5 gerieflike en suite-slaapkamers: 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en ’n gesin-suite wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dis die ideale basis vanwaar jy dié pragtige area van die Wes-Kaap kan verken.
Die kamers beskik oor koningingrootte-beddens, kombuisies om ligte maaltye in voor te berei, en elke kamer het ’n privaat ingang. Alle kamers is rookvry, maar gaste is welkom om buite te rook. Ons is ook troeteldiervriendelik en verwelkom kinders van alle ouderdomme.
Gaste kan die goed versorgde tuin, die plonspoel en lapa met ingeboude braai geniet.
Plettenbergbaai het wonderskone strande en fantastiese gholfbane. Daar is ook 'n hele aantal buitelug-doendinge soos voetslaan, bergfietsry, perdry, visvang, walvis- en dolfynkyk, wildreservate, verskeie watersportsoorte en uitstekende restaurante en winkels.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Robbergweg 113, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 113 on Robberg het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg 113, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom