12 Dune Park
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R640 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
12 Dune Park is 'n selfsorghouthuisie in die Dunes Oord naby Keurboomstrand net 500 m vanaf die strand.
Die huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in.
Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix en YouTube: Gebruik die profiel: Dunes guest. WiFi is beskikbaar.
Die oord bied 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook 'n stranddek vir dolfyn- of walviskyk soos die son oor Plettenbergbaai sak.
Verder is daar ook 'n area agter die huisie wat met 'n houtheining omring is, wat dit ideaal vir troeteldiere maak.
Slaapplek
’n Bespreking by 12 Dune Park sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 12 Dune Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Keurboomstrand Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom