Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 On Churchill

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beulah Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir 12 On Churchill
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Thamzanqa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thamzanqa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money spent.

A warm welcome from the host. Great service. Keep an iron and ironing board for your guests.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese lekker gewees!

Ons het baie lekker gebly. Pragtige eienaars. Ons het so welkom gevoel. Hierdie is rerig waar 'n gem reg in die dorp wat voel jy is uitstedig maar tog is jy nie. Om wakker te word met die vrolike voëltjies wat buite baljaar was 'n groot blessing. Baie goed geslaap, heerlike bed en mooi beddegoed. Lekker flieks gekyk en afgekoel na 'n stomende sauna sessie in die klein afkoel swembadjie. Veilige verblyf met goeie parkering. Lekker geeët by die restaurant. Ons gaan definitief nooit weer op 'n ander plek boek as ons George deur ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike romantiese wegbreek. Sal definitief weer besoek.

Baie lekker gebly. Heerlike romantiese wegbreek gewees. Kwaliteit verblyf. Stil en rustig. Skoon en netjies. Fantasties geslaap. Goeie WiFi en lekker geriewe. Die restaurant op die perseel is 'n groot bonus gewees. Sekuriteitskameras buite om wat ons rustig laat voel het om ons skuifdeure sommer lekker oop te kon los en met oop vensters te kon slaap. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Enkelreisiger

Defnitief my go to as ek George besoek.

Baie lekker gebly. Vrek lekker geslaap. Goeie bed, lekker beddegoed. Tranquil omgewing, mens hoor die voëls heeltyd. Voel nie mens is in dorp nie en tog is jy en alles is naby. Goeie diens. Skoon kamers. Sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Waarde vir geld!

Pragtige plek. Heerlike koningbed met kwaliteit beddegoed. Stil en rustig. Ons het verskriklik lekker gebly, gevoel ons is buite die dorp in die natuur, maar die plekkie is reg in die dorp naby alles. Oulike personeel het ons ontvang. Veilige parkering agter 6 voet se mure, diep die erf in, skuins voor ons kamer. Het ook sekuriteitkameras reg rondom gemerk. Kamers bied alles soos genoem. Heerlike houtdek waar ons kon braai. Het ook die afkoel swembad en sauna geniet. Pragtige parkie reg oorkant die gastehuis vir mense met kinders. Definitief waarde vir geld. Ek gee jul 10 uit 10. Kon geen fout vind nie. Alles was presies soos beskryf en beter. Gaan binnekort kinders en al weer kom inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dit was teleurstellend. Plek is glad nie op standaard nie. Ketel was vuil. Linne nie op standaard nie. Moes 2 ure wag vir 'n lokasie. Mikrogolf nie na wense nie. Al die ligte het nie gewerk nie. Toilet skree as jy trek. Mat vol kolle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

12 On Churchill se terugvoer

Ek wens ek kon 'n skergreep hier oplaai van die gaste wat direk na u ingeboek het.

Haar woorde was: “Jou plek is pragtig en van hoogstaande gehalte. Sal julle beslis, in toekoms, aanbeveel.”

Dit was gaste wat in presies dieselfde kamer as julle ingeboek het die dag wat julle uitgeboek het, met geen klagtes, en so ook boek daar daagliks, weekliks, honderde vaste "corporate gaste" in wat net by ons plek wil bly.

As mens krities na alles in die lewe kyk, sal jy fout vind met alles. Oor die "location" wat ek nie betyds gestuur het nie, dit is vrylik beskikbaar op Google Maps.

Jou klagtes is ongegrond, jammer dat jy so oor ons akkomodasie voel.

12 On Churchill
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchill-straat 12, Dormehls Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6a4ca22048b03c3908820a61b5b05796e8cee1d8069067dc02e8324cceeb0459d1abec7df068ea3ed0b625dd9ad0aaeb33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 12 Churchill Street Dormehls Drift 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.963387 22.449868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem