Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 On Top Guesthouse

Gastehuis
Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke standaardkamer het 'n dubbelbed, 100%-katoenlinne, anti-allergiese duvets en kussings, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Drie van die kamers het baddens en storte, en die ander 3 kamers het slegs storte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 selfsorg-eenhede. Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Dit is ideaal vir gesinne wat saam reis en het die opsie van 'n ekstra skakelkamer met sy eie badkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. 'n Ekstra matras kan vir 'n kind bygevoeg word. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Rook word op die stoep en in die binnehof toegelaat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZTZlY2IxLTQzYjctNDFkNy1iMDlkLWY3N2M0MWUxMTM5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 23 Market street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.001899755494 30.800974301853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem