LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 Op Golf | LekkeSlaap
+42

12 Op Golf

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 12, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die see, hetsy jy binne of buite staan.

Die eenheid het 1 groot slaaparea met 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Ons het ook 'n kot beskikbaar indien nodig. Verder is daar 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware vir 4 persone. Daar is ook 'n TV met volledige DStv.

'n Aparte kamer met 'n binnebraai en eetkamer met 'n tafel en stoele waar gaste hul maaltye kan nuttig is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Op Golf sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir 12 Op Golf
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Golfstraat 12, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Op Golf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 12, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110df955d9505623974ccf5ba476a8911e7c1a72e11c04ffa74a80ecc9c8562a112ebf193b6726447625d46078f0645bb5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 63 5 1 5 12 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.826867521924 20.008876567459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!