Pick your preferred language

English

Afrikaans

+42

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n binnebraai in L'Agulhas, op die grondvloer van 'n woning, met 'n privaat ingang. Die eenheid spog met pragtige see-uitsigte van binne en buite. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag beïnvloed nie as gevolg van 'n sonkragstelsel.

Die eenheid het 'n groot slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei vir 4. Daar is ook 'n TV met volledige DStv vir gaste se vermaak.

Daar is ook 'n aparte kamer met 'n binnebraai en eetkamer met 'n tafel en stoel waar gaste hul maaltye kan geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rohan C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese en gerieflike eenheid met 'n pragtige uitsig. Netjiese, gerieflike en goed toegeruste eenheid met 'n pragtige uitsig. Sentraal geleë en besli...
Sien meer
Des 2025
Marianne J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons batterye is weer herlaai. Ons nr 1 vakansiebestemming. Weer heerlik gebly. Uitstekende waarde vir geld. Fantastiese uitsig. Gasvrye eienaars altyd...
Sien meer
Nov 2025
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, baie lekker, rustig en veilig. Baie lekker gebly, uitsig was baie mooi.
Okt 2025
Mariette M
Saam met vriende
5.0
12 on Golf sal my beslis weer sien, asook vriende en ander familie. Ongelooflike diens, vriendelik en enige versoeke onmiddellik na toegekyk, sal besl...
Sien meer
Okt 2025
Andrea S
5.0
Rustige wegbreek van die stad! Die verblyf is baie netjies, gerieflik en bekostigbaar. Loopafstand van die see, kafee en restaurante. Rustige, mooi se...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Op Golf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

12 Golf Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110df955d9505623974ccf5ba476a8911e7c1a72e11c04ffa74a80ecc9c8562a112ebf193b6726447625d46078f0645bb5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 177 5 1 5 12 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826867521924 20.008876567459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang